Duitse toer
Duitse toer
Agter v Ln R: Dr Carel Muller, Paul Theunisen, Thys Swart, Jan Badenhorst
Dairy Mail joernalis Karien Slabbert het die groep vergesel.
Craig en Don Matthieson, Dr Grupp, Etienne en Lientjie Rouseau, ----
, Hennie Visser
Dr Thomas Grupp in sy "Afrika" kantoor Die kasteel te Fussen Die Suid Afrikaners by die Oktober fees in Munchen
in Munchen Grub.
Fleckvieh pioniers toekenning aan die 2de S Afrikaner ooit: Thys Swart. Rustico dogters tydens die Miesbach skou.
Op pad teen 300km/ uur met die spoedtrein Die Suid Afrikaners saam met die Hollanders. Stef Beunk (BFG Nederland) hou die vlag vas.
na Nederland. Thys en Paul in die eet wa.
Karien en die dogter van Stef Beunk Die nuwe en die oue: Nederlandse stalle voer meer en meer Fleckvieh koeie in.
Speel "Boeren Golf"
Holstein middel met Fleckvieh kruise weerskante. Sien die verskil oor die rug. Nederlanders gaan voluit vir Fleckvieh.
Fleckvieh verse hoog in die Alpe. Duitse tannie met haar vers in die Alpe somer weiding.
Toneel deur venster van Alpe hut. Alpe ontbyt: Dr Carel Muller, Dr Grupp en Thys Swart Uitgeholde boomstomp as waterbak