SA Kaasfees op Bien Donné
Die Fleckvieh/Simmentaler stalletjie het die trofee gewen vir die beste uitstalling in die afdeling "melkfabriek" tydens die Bienne
Donn Nas kaasfees Apr 2009. Mej Loubser (Malmesbury ) en mej de Necker (Bonnivale) klink `n glasie melk by die Fleckvieh stalletjie.
Pieter Loubser en Thys Swart met die trofee voor `n deel van die stalletjie.
`n Model poseer vir `n foto sessie by`n Hippo
dogter wat op uitstalling was.
Deel van die uitstalling.
Klein en groot het Elsenburg se Fleckvieh/Holstein
kruis bewonder.
Daar is ook saam gekuier en kos gemaak. Vlnr: Hennie, Pieter, Stella en Pieter. Anne-Marie het wors gaar gemaak.
Elsenburg se Fleckvieh/Holstein kruis.
Almal wou `n foto he saam met die Fleckvieh versie.