Agter v Ln R: Dr Carel Muller, Paul Theunisen, Thys Swart, Jan Badenhorst
Dairy Mail joernalis Karien Slabbert het die groep vergesel.
Craig en Don Matthieson, Dr Grupp, Etienne en Lientjie Rouseau, ---- ,
Hennie Visser
en Greg Braun.
Dr Thomas Grupp in sy "Afrika" kantoor Die
kasteel te Fussen
Die Suid Afrikaners by die Oktober fees in Munchen
in Munchen Grub.
Fleckvieh pioniers toekenning aan die 2de S Afrikaner ooit: Thys Swart. Rustico
dogters tydens die Miesbach skou.
Op pad teen 300km/ uur met die spoedtrein
Die Suid Afrikaners saam met die Hollanders. Stef Beunk (BFG Nederland) hou die vlag vas.
na Nederland. Thys en Paul in
die eet wa.
Karien en die dogter van Stef Beunk Die
nuwe en die oue: Nederlandse stalle voer meer en meer Fleckvieh koeie in.
Speel "Boeren Golf"
Holstein middel met Fleckvieh kruise weerskante. Sien die verskil oor die rug. Nederlanders gaan voluit vir Fleckvieh.
Fleckvieh verse hoog in die Alpe.
Duitse tannie met haar vers in die Alpe somer weiding.
Toneel deur venster van Alpe hut.
Alpe ontbyt: Dr Carel Muller, Dr Grupp en Thys Swart Uitgeholde boomstomp
as waterbak