Fleckvieh vir Suidelike Afrika
{Copyright (C) 2009 MJ Swart Trust. All Rights Reserved}
WELKOM
Verskaffers van die beste ingevoerde Fleckvieh dubbeldoel genetika.
Melk en vleis produksie van die hoogste gehalte.
Ook
puik SA geteelde Simmentaler genetika!
Vir meer besonderhede kontak:
Thys Swart
+27 (0)82 49 88788
Fleckvieh is die wereld se beste dubbeldoel ras. Fleckvieh gekruis met Jersey, Holstein, Ayershire en Gurnsey gee meer melk as
hul suiwer moeders.
Fleckvieh kruis bulkalwers verkoop vir die selfde bedrag as vleisras kalwers. Voerkraal proewe het getoon
dat Fleckvieh/Jersey kruisings se groei net so goed is as vleisras kalwers. Fleckvieh kruisras kalwers word in die Suidkaap gekordineerd
bemark. Geen Montbeliarde kruisings word saam bemark nie. Montbeliarde word met Charolais gekruis in Frankryk om vleis te produseer.
Sien groetoetse op blad: Alles oor Fleckvieh.
Elsenburg proefplaas onder leiding van Dr Carel Muller doen baanbrekers navorsing
t.o.v. Fleckvieh kruisings. Elsenburg en Dr Carel Muller is reeds wereld wyd bekend vir hierdie navorsing.
Suid Afrika se Fleckvieh
genetika word deur Bavarian Fleckvieh Genetics ingevoer. Xseed Genetics is die verspreider van Bavarian Fleckvieh genetics se genetika.
Daar is `n Xseed agent in elke streek in SA.
Gebruik Fleckvieh as u kruisteel venoot en maak wins binne u melkstal deur bykomend
vleis te bemark. Skakel Thys Swart by Bavarian Fleckvieh Genetics by 0824988788 of kontak Xseed vir u semen bestellings.
Fleckvieh
the worlds best dualpurpose breed. Fleckvieh is the German and Austrian Simmentaler. Fleckvieh crosses outperform there pure mothers
as far as milk production is conserned.
Simmentaler voed die wereld.