Fishing Competition 17 April 2021

Posted on Sun April 18, 2021.

On 16 & 17 April 2021, Fleckvieh Guestfarm hosted a fishing competition in favour of Primary school Buffeljagsrivier.

Ongeveer 50 vissermanne het ingeskryf en groot pryse is gewen. 


Wenners in die verskillende afdelings:
Gemerkte vis 1 - Springbok jag : Inge van Wyk
Gemerkte vis 2 - Skaapboud en Rooiwyn : Gert van Wyk
Grootste baber - SSK koop bewys: Wynand Mahlerbe
Grootste Bluegill - SSK koop bewys : Gelyk op tussen Zak van Wyk & Zane Kotze.
Grootse Kurper - SSK koop bewys: Zane` Kotze
Meeste spesies - Tea Spresso hamper / Tronelle Steyl fotosessie: Gelykop Wynand Mahlerbe en Zane` Kotze.
Kleinste vis - Mel`s Cake Creations: Lukas Odendaal
Grootse vis nag kompetisie - Top Pharm koop bewys: Zak van Wyk