Hengel kompetisie 17 April!!!

Fondse ten bate van Laerskool Buffeljagsrivier

Hengel kompetisieHengel kompetisie videoSkryf in vir ons hengel kompetisie op 17 April !!! Ondersteun Laerskool Buffeljagsrivier, een van die oudste plaas skooltjies in ons kontrei, 125 jaar oud, gestig in 1896.
9 Groot pryse te wen!!! Ook `n nagkompetisie vir die wat Vrydag nag oorbly!!! Bespreek u kampering of huisie nou om teleurstelling te voorkom...