Site Map
These two maps put the accommodation and camping sites in perspective
Guest Reviews
-
"What a GEM! Breathtaking views day & night, tranquil and the owners match the beauty with their genuine friendliness, taking care of your every need. The one place to be that will make you forget about the ups & downs of 2020. Thank you Fleckvieh!! As the Terminator would say....., I'll be back!!! (very soon)😀"
Melda Hardenberg
-
Ons het nog nooit so 'n "plaasvakansie" gehad nie.Ons was uiters vriendelik ontvang. Thys het ons opgradeer na Koeitjie wat 'n groter eenheid as Kalfie is. Heerlike vars melk by ons afgelewer. Blyplek baie netjies en skoon, met kraakvars, spierwit beddegoed en handdoeke. Ons uitsig was oor die groen weivelde. Dit was 'n belewenis om die pragtige diere op die plaas te sien! Daar word soggens en saans 100... Read More
Susan M
-
Rustig, pragtige natuur, kwaliteit tyd met gesin, altyd-onthou-vakansie.Dit was 'n heerlike wegbreek uit die gejaag van die stad. Die kinders het die plaaslewe geniet en sal altyd onthou hoe die kalfies melk drink, die beeste stap om te gaan wei en hoe ons eiers uitgehaal het. Die pragtige natuur and groen lande was kos vir die siel. Ons sal beslis in die nuwe houthutte wil kom uitkamp. Die 4... Read More
Morne N
Via Travelground
-
Baie gerieflike en goed ingerigte chalet met 'n onbeskryflik pragtige uitsig.Wat 'n pragtige plek! Ons was drie volwassenes wat in die groot chalet naby die hoofhuis gebly het met 'n asemrowende uitsig oor die dam en vallei, met die beeste wat 2 keer per dag in 'n lang ry verby drentel tussen die weivelde en die melkery. Die bottel vars plaasmelk op dag een was 'n aangename verrassing. Die... Read More
Tim V
Via Travelground
Share This Page